Werksmag Consilium Pty Ltd

IT Administrateur/ IT Administrator (O02)

Click Here to Apply

Job Location

Pretoria, South Africa

Job Description

Tegniese en Administratiewe Stelselsbeampte Ons kliënt is 'n toonaangewende vervoer en logistieke maatskappy wat n verskeidenheid van prokukte regoor Suid-Afrika vervoer. Hulle is trots op die lewering van uitmuntende kwaliteit, doeltreffendheid, en 'n hoë vlak van kliëntediens. Die maatskappy is ten volle toegewy aan die bevordering van die vaardighede van hul span, en bied 'n ondersteunende en groei-gedrewe werkomgewing. As deel van hul dinamiese span, sal jy die kans kry om jou vaardighede te ontwikkel en jou loopbaan na nuwe hoogtes te neem. Posisieligging: Klerksoord, Pretoria Noord Salarisverwagting: R16 000,00 R20 000,00 per maand (afhangende van ervaring) Werksure: Maandag tot Vrydag, 07:30 tot 16:30 Voordele: Diskresionêre 13de tjek, Begrafnisvoordeel Oorsig van die Pos: Die Tegniese en Administratiewe Stelselsbeampte sal die Tegniese Administratiewe Bestuurder ondersteun met die bestuur van IT- en nie-IT-stelsels, en die optimalisering van alle tegniese en administratiewe prosesse binne die organisasie. Die rol behels die instandhouding van stelselintegriteit, die implementering van prosedures en die verseker van doeltreffende operasies om die algehele prestasie van die organisasie te verbeter. Verantwoordelikhede: Bestuur en instandhouding van IT- en nie-IT-stelsels. Ontwikkeling en implementering van tegniese prosedures en beleide. Samewerking met afdelings om prosesse te stroomlyn en die doeltreffendheid te verbeter. Verskaf tegniese ondersteuning en los probleme vinnig op. Monitor stelsels en identifiseer en herstel prestasieprobleme. Bestuur sekuriteit en databeveiliging. Koördineer administratiewe take en ondersteuningsdienste. Hou akkurate rekords van stelsels en administratiewe prosesse. Voer opleiding vir personeel oor stelselgebruik en beste praktyke. Kwalifikasies en Ervaring: Graad 12 of ekwivalent Kwalifikasie in IT of Besigheidsadministrasie (voordeel) Gevorderde MS Excel 2 tot 4 jaar ondervinding in die bestuur van tegniese en administratiewe stelsels Kennis van IT-infrastruktuur, stelselbestuur en administratiewe prosesse Vaardighede en Vermoëns: Sterk organisatoriese en multi-taakvaardighede Probleemoplossing en analitiese vermoëns Pro-aktiewe benadering en aandag aan detail Goeie kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede Vermoë om selfstandig en as deel van 'n span te werk Ander Vereistes: Bestuurderslisensie en eie motor Technical and Administrative Systems Officer Our client is a leading transport and logistics company that transports a variety of products across South Africa. They pride themselves on delivering excellent quality, efficiency, and a high level of customer service. The company is fully committed to the development of their team's skills and provides a supportive and growth-driven working environment. As part of their dynamic team, you will have the opportunity to develop your skills and take your career to new heights. Job Location: Klerksoord, Pretoria North Salary Expectation: R16,000.00 R20,000.00 per month (depending on experience) Working Hours: Monday to Friday, 07:30 to 16:30 Benefits: Discretionary 13th cheque, Funeral benefit Job Overview: The Technical and Administrative Systems Officer will support the Technical Administrative Manager in managing IT and non-IT systems, as well as optimizing all technical and administrative processes within the organization. The role involves maintaining system integrity, implementing procedures, and ensuring efficient operations to enhance the overall performance of the organization. Key Responsibilities: Manage and maintain IT and non-IT systems. Develop and implement technical procedures and policies. Collaborate with departments to streamline processes and improve efficiency. Provide technical support and quickly resolve issues. Monitor systems, identify, and address performance problems. Manage security and data protection. Coordinate administrative tasks and support services. Maintain accurate records of system configurations and administrative processes. Conduct training sessions for staff on system usage and best practices. Qualifications and Experience: Grade 12 or equivalent Qualification in IT or Business Administration (advantage) Advanced MS Excel 2 to 4 years of proven experience in managing technical and administrative systems Knowledge of IT infrastructure, systems management, and administrative processes Skills and Abilities: Strong organizational and multitasking skills Problem-solving and analytical abilities Proactive approach and attention to detail Good communication and interpersonal skills Ability to work independently and as part of a team Other Requirements: Drivers license and own vehicle

Location: Pretoria, ZA

Posted Date: 1/7/2025
Click Here to Apply
View More Werksmag Consilium Pty Ltd Jobs

Contact Information

Contact Human Resources
Werksmag Consilium Pty Ltd

Posted

January 7, 2025
UID: 4945873030

AboutJobs.com does not guarantee the validity or accuracy of the job information posted in this database. It is the job seeker's responsibility to independently review all posting companies, contracts and job offers.