Media24
Joernalis Internskap
Job Location
Cape Town Region, South Africa
Job Description
Wou jy nog altyd n verslaggewer wees? Doen nou aansoek vir Netwerk24 se internskapposisie (12 maande, vanaf Februarie 2025) vir knap digitale joernaliste. Doen aansoek as jy: n Tersiêre kwalifikasie in joernalistiek, Afrikaans of ander relevante kwalifikasie het. Nuuskierig is oor die wêreld en sy mense, en in voeling is met wat plaaslik en internasionaal aangaan. Gretig is om te leer en groei. Dol is oor stories en storievertellery, ongeag die formaat of platform. Soos n droom kan skryf, maar ook in digitale media belangstel. Met gemak n video met n slimfoon kan skiet. Wat ons verlang: Uitstekende storievertelvaardighede. Uitstekende taalvaardighede in Afrikaans. Die vermoë om vinnig, akkuraat en onder druk te werk. Die vermoë om n vars invalshoek vir n storie te kry. Die vermoë om in n span te werk en n redakteur se opdragte te volg. Dryfkrag, energie en basiese awesomeness het . Wat jy sal doen: Stories vir ons Afrikaanse titels se digitale platforms skep. Doen verslag oor brekende nuus en skryf diepteartikels. Vir interessante stories op die web rondsnuffel wat ons lesers graag sal wil lees. Help om nuusbriewe saam te stel wat ons lesers sal interesseer. Bou n netwerk van kontakte en hou dit in stand. Media24 is Suid-Afrika se toonaangewende mediamaatskappy met belange in digitale media en dienste, koerante, tydskrifte, e-handel, uitgewery, drukkerye en verspreiding. Dit is deel van Naspers, n multinasionale groep met media- en e-handelplatforms. Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal aan geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur gegee word. JOURNALISM INTERNSHIP Have you always dreamt of working the fast-paced world of news? Then nows the time to apply for Netwerk24s digital journalism internship (12 months, starting February 2025). Apply if you: Have a tertiary qualification in journalism, Afrikaans and Dutch or any other relevant qualification (e.g. media studies). Are curious about the world and its people, and are in touch with current events both locally and internationally. Are eager to learn and grow professionally. Love stories and storytelling, regardless of format or platform. Are a good writer but are also interested in digital media. Are adept at shooting video on a smartphone. What we need: Excellent storytelling skills. Above average Afrikaans language skills. The ability to work quickly, accurately and under pressure. The ability to find a fresh angle to tell a story. The ability to work in a team and follow an editors instructions. Someone whos driven, energetic and basically awesome . What youll be doing: Create content for our Afrikaans titles digital platforms. Report on breaking news as well as writing in-depth articles. Search for interesting stories online our readers will enjoy. Help compile newsletters our readers will find interesting. Build and maintain a network of contacts. Media24 is South Africas leading media company with interests in digital media and services, newspapers, magazines, e-commerce, publishing, printing and distribution. Its part of Naspers, a multinational group which owns media and e-commerce platforms worldwide. Given the employment equity policy of Media24, preference will be given to suitable candidates from the designated groups
Location: Cape Town Region, ZA
Posted Date: 1/10/2025
Location: Cape Town Region, ZA
Posted Date: 1/10/2025
Contact Information
Contact | Human Resources Media24 |
---|